Lys van prominente Afrikaners
Hierdie is 'n lys wat poog om individue te identifiseer wat op verskeie gebiede bydraes gelewer het in Suid-Afrika of in die internasionale arena. Persone word per van alfabeties ingedeel.
A
wysig- Henriette Armstrong (1862-1944), leidende figuur in die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie
- Hennie Aucamp (1934-), skrywer
B
wysig- Christiaan Barnard (1922-2001), hartchirurg
- Chris Barnard (1939-), skrywer en digter
- Marius Barnard (1927-), kardioloog
- Whitey Basson, sakeman
- Christiaan Beyers (1869-1914), Boere generaal
- Hendrik Biebouw (1690-1717), eerste persoon wat na homself as Afrikaner verwys
- Peter Blum (1926-), digter
- William Bok (1846-1904), ZAR politikus
- Jacobus Nicolaas Boshoff (1808-1881), President van die Republiek van die Oranje-Vrystaat
- Carel Boshoff (1927-), kultuurleier
- Naas Botha (1958-), rugbyspeler
- Louis Botha (1862-1919), Boere generaal en Eerste Minister van Suid-Afrika
- P.W. Botha (1916-2006), Eerste Minister & President van Suid-Afrika
- Pik Botha (1932-), politikus
- J.H. Brand (1823-1888), President van die Republiek van die Oranje-Vrystaat
- Breyten Breytenbach (1939-), digter en skrywer
- Jan Breytenbach, militêre bevelvoerder
- Bles Bridges (1946-2000), sanger
- André Brink (1935-), skrywer
- Zola Budd (1966-), langafstand atleet
- Schalk Burger (1852-1914), ZAR politikus
- Thomas Burgers (1834-1881), President van die Zuid-Afrikaanse Republiek
- Flip Buys, vakbondleier
C
wysig- Arno Carstens, sanger
- Nico Carstens, boereorkesleier, trekklavierspeler
- Jan F.E. Cilliers (1865-1940), digter en taalstryder
- Sarel Cilliers (1801-1871), godsdienstige leier
- Bettie Cilliers-Barnard (1914-), skilder
- Hestrie Cloete (1978-), atleet
- Mimi Coertse (1932-), operasangeres
- Jacobus Coetsé (c1730-c1804), ontdekkingsreisiger
- Ampie Coetzee (1939-), akademikus, skywer, letterkundige
- Gerrie Coetzee (1955-), bokser
- Amanda Coetzer (1971-), tennisspeler
- Pierre Coetzer (1961-), bokser
- Willem Coetzer (1900-1983), skilder
- Danie Craven (1910-1994), rugbyspeler en –administrateur
- Hansie Cronjé (1969-2001), krieketspeler
- Piet Cronjé (1836-1911), Boere generaal
D
wysig- Johan Degenaar (1926-), Filosoof
- F.W. de Klerk (1936-), President van Suid-Afrika
- Willem de Klerk (1928-), joernalis
- Hans Dons de Lange (1799-1861), Voortrekker leier
- Johann de Lange (1959-), Digter
- Koos de la Rey (1847-1914), Boere generaal en ZAR politikus
- Casper de Vries, komediant
- Petrus Delport (c1757-c1800), leier van die Swellendam rebellie
- Dawie de Villiers (1940-), rugbyspeler en politikus
- Giniel de Villiers, motor tydrenryer
- Jan de Waal (1871-1937), redakteur en taalstryder
- Christiaan de Wet (1854-1922), Boere generaal
- Nic Diederichs (1903-1978), Staatspresident van Suid-Afrika
- Alan Donald (1966-), krieketspeler
- Theo Dönges (1898-1968), politikus
- Enslin du Plessis (1894-1978), skilder
- Koos du Plessis (1945-1984), liedjieskrywer en sanger
- P.G. du Plessis (1934-), dramaturg en skrywer
- Frik du Preez (1935-), rugbyspeler
- Jacob Daniel du Toit (Totius) (1877-1953), skrywer en godsdienstige leier
- Nellie du Toit, operasangeres
- Stephanus Jacobus du Toit (1847-1911), taalstryder
E
wysig- Jan Ellis (1943-), rugbyspeler
- Fanie Eloff (1885-1947), beeldhouer
- Fritz Eloff (1920-), rugbyadministrateur en natuurkundige
- Ernie Els (1969-), gholfspeler
- Jannie Engelbrecht (1938-), rugbyspeler
- Elisabeth Eybers (1915-), skrywer
F
wysig- Abraham Fischer (1850-1913), Eerste Minister Oranjerivier Kolonie
- Bram Fischer (1908-1975), vryheidstryder
- Jim Fouché (1898-1980), Staatspresident van Suid-Afrika
- Jopie Fourie (1878-1914), rebelle leier en martelaar
G
wysig- Danie Gerber (1958-), rugbyspeler
- Hermann Giliomee (1938-), historikus
- Anton Goosen (1956-), sanger en liedjieskrywer
- Retief Goosen (1969-), gholfspeler
- Jacobus Arnoldus Graaff
- David Pieter de Villiers Graaff
- De Villiers Graaff
H
wysig- Joan Hambidge (1956-) Digteres, literêre teoretikus en akademikus
- Anton Hartman (1918-1982), musikant
- Nic Havenga (1882-1957), politikus
- Sonja Herholdt (1952-), sangeres
- Albert Hertzog (1899-1982), politikus
- Barry Hertzog (1866-1942), Eerste Minister van Suid-Afrika
- Johan Heyns (1928-1994), teoloog
- Katinka Heyns (1947-), rolprentvervaardiger
- Jan Hofmeyr (Onze Jan)(1845-1909), politikus
- Jan Hendrik Hofmeyr (1894-1948), politikus
- Josias Hoffman, President van die Oranje-Vrystaat
- Steve Hofmeyr (1964-), sanger en taalstryder
- T.O. Honiball (1905-1990), strokiesprentkunstenaar
- C.P. Hoogenhout (1843-1922), taalstryder
- André Huguenet (1906-1961), akteur
J
wysig- Ernst Jansen (1881-1959), Goewerneur-Generaal van die Unie van Suid-Afrika
- Ingrid Jonker (1933-1965), skrywer
- Theuns Jordaan(1971-), sanger
- André Joubert(1964-), rugbyspeler
- Elsa Joubert (1922-), skrywer
- Piet Joubert (1831-1900), ZAR politikus
K
wysig- Jan Kemp (1872-1946), Boere generaal
- Johannes Kerkorrel (Ralph Rabie) (1960-2002), sanger en liedjieskrywer
- J.D. Kestell (1854-1941), godsdienstige leier
- Olga Kirsch (1924-), digter
- Kallie Knoetze (1953-), bokser
- Koos Kombuis (André le Toit)(1954- ), skrywer & musikant
- Maria Koopmans-De Wet (1838-1906), beskermvrou van die kunste
- Gé Korsten (1927-1999), operasanger
- Johan Kriek (1958-), (tennisspeler)
- Anneline Kriel (1955-), skoonheidskoningin & Mej Wêreld
- Uys Krige (1910-1987), digter, dramaturg en skrywer
- Pieter Hendrik Kritzinger (1870-1930), Boere generaal
- Antjie Krog (1952-), digter
- Paul Kruger (1825-1904), staatsman & President van die Zuid-Afrikaansche Republiek
L
wysig- De Villiers Lamprecht (1942-), langafstandatleet
- C.J. Langenhoven (1873-1932), skrywer en politikus
- Maggie Laubser (1886-1973), skilder
- Robey Leibbrandt (1913-1966), Nazi saboteur
- Louis Leipoldt (1880-1947), joernalis, en digter
- Etienne le Roux (1922-1997), skrywer
- WJ Leyds (1859-1940), ZAR staatsman
- Eric Louw (1890-1988), politikus
- N.P. van Wyk Louw (1906-1970), digter en dramaturg
- Louis Luyt (1932-), sakeman, politikus & rugbyadministrateur
M
wysig- Sailor Malan (1910-1963), oorlogsheld
- D.F. Malan (1874-1959), Eerste Minister van Suid-Afrika
- Magnus Malan (1930-), militêre bevelvoerder en politikus
- D.F. Malherbe (1881-1969), digter en dramturg
- Eugene Marais (1871-1936), skrywer, digter & natuurkundige
- Jaap Marais (1922-2000), politikus
- Jan Marais (1919-), bankier en sakeman
- Jannie Marais (1851-1915), myn- en mediamagnaat
- Johannes Marais (1851-1915), diamantmagnaat en taalstryder
- Manie Maritz (1876-1940), militêre bevelvoerder
- Dalene Matthee (1938-2005), skrywer
- Hans Merensky (1871-1952), geoloog en myn pionier
- Lucas Meyer (1846-1902), soldaat en politikus
- Connie Mulder (1925-1988), politikus
- Andrew Murray (1828-1917), godsdienstige leier
N
wysig- Nataniël (Niël le Roux), sanger, liedjieskrywer en skrywer
- Beyers Naudé (1915-2004), teoloog & vryheidsstryder
- Pieter Naudé (1869-1941), skilder
- Wena Naudé (1905-1978), aktrise
- Lothar Neethling (1935-2005), polisiebevelvoerder
- Ryk Neethling (1977-), swemmer
- Nia Nell, sangeres
- Anna Neethling-Pohl (1906-?), aktrise
- Carl Niehaus (1959-), Teoloog, ANC Politikus en skrywer
O
wysig- Marthinus Oosthuizen (1818-1897), Voortrekker leier
P
wysig- Arnoldus Pannevis (1838-1884), taalstryder
- Dan Pienaar (1893-1942), militêre bevelvoerder
- Francois Pienaar (1967-), rugbyspeler
- Jacob Pierneef (1886-1957), skilder
- Dirk Postma (1818-1890), geestelike leier
- Andries Hendrik Potgieter (1792-1852), Voortrekker leier
- Gert Potgieter, atleet
- Alex Preller (1911-1975), skilder
- Andries Pretorius (1798-1853), Voortrekker leier
- M.W. Pretorius (1819-1901), President van die Zuid-Afrikaanse Republiek
- Koos Prinsloo (1957-1994), skrywer
- Sandra Prinsloo (1948-), aktrise
R
wysig- Jan Rabie (1920-2001), skrywer en digter
- Laurika Rauch, sangeres
- Fanus Rautenbach, omroeper
- Deneys Reitz (1882-1944), soldaat en politikus
- F.W. Reitz (1844-1934), President van die Republiek van die Oranje-Vrystaat
- Emma Renzi (1926-), operasangeres
- Piet Retief (1780-1838), Voortrekkerleier
- Eschel Rhoodie (1933-1993), bekend vir sy rol in die informasie skandaal
- Johan Rissik (1857-1925), landmeter
- Paul Roos (1888-1948), rugbyspeler
- Tielman Roos (1879-1935), politikus
- Maria Rothman (M.E.R.) (1875-1975), skrywer
- Mannetjies Roux (1939-), rugbyspeler
- Anton Rupert (1916-2006), sakeman, filantroop & natuurkundige
- Johann Rupert (1950-), sakeman
- Robbie Wessels (1970), sanger
S
wysig- Corrie Sanders (1966-), bokser
- Gideon Scheepers (1878-1902), Boere militêre leier en martelaar
- Haas Schoeman (1940-2006), rugbyspeler
- Karel Schoeman (1939-), skrywer
- Roland Schoeman (1980-), swemmer
- Leon Schuster, akteur, sanger & rolprentmaker
- Min Shaw (1936-), Afrikaanse & gospelsangeres
- Van Zyl Slabbert (1940-), politikus
- Erasmus Smit (1778-1863), geestelike leier van die Voortrekkers
- Linda Smit (1950-), danser
- Johannes Smit (1883-1949), taalkundige
- Jan Smuts (1870-1950), soldaat, staatsman & Eerste Minister van Suid-Afrika
- Jan Spies (1936-1996), storieverteller
- André Stander (?-1984), berugte bankrower
- Irma Stern (1894-1966), skilder
- Douw Steyn, sakeman
- J.C. Steyn (1938-), taalkundige & skrywer
- M.T. Steyn (1857-1916), President van die Republiek van die Oranje-Vrystaat
- Coert Steynberg (1905-1982), beeldhouer
- Wilma Stockenström (1933-), skrywer
- J.G. Strijdom (1893-1958), Eerste Minister van Suid-Afrika
- Blackie Swart (1894-1982), Staatspresident van Suid-Afrika
T
wysig- Adam Tas (1668-1722), burgerregte stryder
- Eugené Terre’Blanche (1941-), politikus & voorstander van herinstelling van Boererepublieke
- Charlize Theron (1975-), aktrise
- Erica Theron (1907-1990), sosioloog
- Andries Treurnicht (1921-1993), politikus
- Carolus Trichardt (1811-1901), ontdekkingsreissiger en Voortrekker
- Louis Trichardt (1783-1838), Voortrekker leier
U
wysig- Dirkie Uys (1823-1838), Voortrekker seun & held
- Jamie Uys (1921-1996), rolprentmaker
- Piet Uys (1797-1838), Voortrekker leier
- Pieter-Dirk Uys (1945-), dramturg en akteur
- Tessa Uys (1948-), pianis
V
wysig- Jochem van Bruggen (1881-1957), skrywer
- Gert van den Berg (1920-1968), akteur
- C.M. van den Heever (1902-1957), skrywer
- Hendrik van der Bijl (1887-1948), inginieur
- Laurens van der Post (1906-1996), skrywer
- Izak van der Merwe (Boerneef) (1897-1967), skrywer
- Tolla van der Merwe (1943-2000), storieverteller
- Marita van der Vyfer (1958-), skrywer
- Minki van der Westhuizen (1984-), internasionale model
- Hendrik van Eck (1902-1970), stigter van staatskorporasies
- Ernst van Heerden (1916-1997), digter & skrywer
- John van Reenen, atleet
- Manie van Rensburg (1945-1993), rolprentmaker
- Siener van Rensburg (1864-1926), toekomsvoorspeller
- Anton van Wouw (1862-1945), beeldhouer
- Marthinus Versfeld (1909-1995), filosoof
- Hendrik Verwoerd (1901-1966), Eerste Minister van Suid-Afrika
- Ben Viljoen (1868-1917), Boere generaal
- Constand Viljoen (1933-), militêre bevelvoerder en politikus
- Johannes Viljoen (1812-1893), ontdekkingsreisiger en politikus
- Marais Viljoen (1915-2007), Staatspresident van Suid-Afrika
- Willem Viljoen (1869-1929), taalkundige
- John Vorster (1915-1983), Eerste Minister en Staatspresident van Suid-Afrika
- Arnold Vosloo (1962-), akteur
- Ton Vosloo, sakeman
W
wysig- Louw Wepener (1812-1865), Vrystaat militêre leier
- Cecilia Wessels (1895-1970), operasangeres
- Kepler Wessels (1957-), krieketspeler
- Marius Weyers (1945-), akteur
- Christo Wiese, sakeman
- Jan Wilkens, rofstoeier
Z
wysig- Koekie Ziervogel, digteres
- Elzabe Zietsman, aktriese, sangeres en chefstress
- Karen Zoid, sangeres