Maak hoofkeuseskerm oop

Wikiquote β

Charlize Theron in 2005.

Charlize Theron (gebore 7 Augustus 1975) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en voormalige model.

Oor haar loopbaan as aktriseWysig

  • "My filosofie van dit alles is om dit te geniet. Dit doen ek deur te reis met mense wat ek as vriende en familie beskou."[1]

Oor HollywoodWysig

  • "Ons is gewoond daaraan om opgetofde sterre op tydskrifte se voorblaaie te sien en glo dis die werklikheid, maar dis nie."[1]

VerwysingsWysig

  1. ^ a b Sjampanje Charlize se redding. 5 September 2007. Beeld. Laaste besoek op 6 September 2007.

Inhoud

Eksterne skakelsWysig