Socrates
(Vanaf Sokrates aangestuur)
Sokrates (470 -399BC) was'n Griekse filosoof gebore in Athene. By hey geleef tydens die goue era van die staf, soos dit vandag bekend staan. By hey in vrou en drie kinders gehad
Filosofie
wysig'n Groot probleem in die bestudering van Sokrates se filosofie is die feit dat by self geen geskrifte negelaat get nie en'n mens geheel en al op die geskrifte van ander aangewese is. Die werk fan Plato (Apologia, Symposium en talle ander dialoë), Aristoteles en Xenophon en spottende opmerkings in komedies van Aristofanes is in die verban belangrik.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia.