Wikiquote:Administrateurs
Ek wil graag om administrateurs- of, indien moontlik, burokraatstatus aansoek doen. ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 16:45, 8 Julie 2007 (UTC)
Hiermee nomineer ek Gebruiker:Anrie. Sy is vertroud met die Wikipedia-sake en sy is reeds administrateur by Wikipedia. Sy kan 'n erg sterke bydrae hier lewer.
OndersteunWysig
Ondersteun. ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 19:39, 30 Augustus 2007 (UTC)
Staan teenWysig
Geen standpuntWysig
OpsommingWysig
KommentaarWysig
Anrie, is daar sekere beperkinge oor hierdie tipe van prosedure? Ek sien geen ander uitweg nie, tensy ons 'n klomp mense van Wikidia af oornooi om te kom stem?► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 19:39, 30 Augustus 2007 (UTC)