Afrikaans: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
JMK (Besprekings | bydraes)
kNo edit summary
JMK (Besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Lyn 1:
[[lêer:AfrikaanseTaalmonumentSlogan.jpg|duimnael|regs|Inlegsel op die toegangspaadjie na die [[w:Afrikaanse Taalmonument|Afrikaanse Taalmonument]]:<center>''Dit is ons erns''</center> 'n parafrase van [[w:Onze Jan Hofmeyr|Onze Jan]] se vraag van 1905: ''Is 't ons ernst?''<!--https://maroelamedia.co.za/afrikaans/afrikaans-het-is-ons-ernst/-->]]
'''[[w:Afrikaans|Afrikaans]]''' is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.
 
Lyn 104:
**Bronwyn Davies of redakteur Richard Cook, in [[w:Wallpaper (magazine)|Wallpaper]], September 2005
 
*... ek is terloops Afrikaans. ... Ek dink nie juis te veel daaraan nie, net soos ek nie te veel daaraan dink dat ek 'n lewer het nie. Die huidige onrustigheid oor Afrikaans vind ek egter ontstellend. Dit doen die beeld van Afrikaners, en dus ook van Afrikaans, niks goeds nie. ... om op so 'n selfregverdigende wyse op jou bors te slaan (net tien jaar na die einde van apartheid) is moreel in swak smaak. [...] Ons word ... deur sekere partye opgeroep om te mobiliseer vir Afrikaans, om te veg vir die voortbestaan van Afrikaans en vir minderheidsregte. Die probleem is egter dat ek myself nie tans as deel van 'n minderheid sien nie. Toe ek in die 1970's en 1980's, as Afrikaner, apartheid weerstaan het en nie in die 1990's toe dit modieus geword het nie , toe het ek my wel deel van 'n minderheid gevoel.
**[[w:Paul Cilliers|Paul Cilliers]] in 'n brief aan die ''Die Burger'' (10 Oktober 2005), soos aangehaal in ''No Lesser Place: The Taaldebat at Stellenbosch'', p. 133, Chris Brink (2006)
 
* Op skool was Afrikaans 'n verpligte vak wat my met intense afkeur vervul het; dit was 'n harde taal, soos die mense wat dit gepraat het. [...] In my pa se winkel, ... het ek tot my verbasing besef ... dat ek die taal begin geniet het. [Die] warm openhartigheid en ... aardsheid by baie van hierdie mense ... ishet ryklikmildelik en idiomaties in hul gesprekke versinnebeeldna vore gekom. En hoewel ek nooit verder gevorder het as om 'n soort kombuistaal te praat nie, het ek my verbly oor ons gesprekke.
** [[w:David Goldblatt|David Goldblatt]] in "Some Afrikaners Photographed, 1975 – Some Afrikaners Revisited, 2006", 2006.
 
Lyn 113:
** [[w:Mac Maharaj|Mac Maharaj]] in The Foundational Study: [https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv03445/04lv04015/05lv04154/06lv04196/07lv04198.htm African Leadership – Afrikaner Leadership Experience], III. The Manifestations of Afrikaner Leadership 3. Afrikaner Identity and Cultural Transformation (ca 2006), O'Malley – The Heart of Hope, Nelson Mandela Centre of Memory
 
* Die eerste poging om 'n kenmerkende Afrikaner-geskiedskrywing te formuleer, is aangevoor deur [Afrikaner-] inwoners van die klein dorpie Paarl, [wat] die Genootskap van Regte Afrikaners gestig het. Hulle het effektief gereageer op die kulturele oorheersing van die Britse koloniale regime. ... Hulle het hul eie geskiedenis gebaseer op publikasies van Europese outeurs wat kritiek op die Britse imperialisme gelewer het en op private korrespondensie en onderhoude met mede-Afrikaners. Al was dit 'n eenvoudige, naïewe geskiedenis, was dit 'n baanbrekende prestasie. Dit was die eerste boek wat in Afrikaans die gesproke taal van die volk gepubliseer is, eerder as Nederlands, waaruit dit in die Suid-Afrikaanse milieu gegroei het deur die sintaksis te vereenvoudig, die vokaalklanke te verander, irrelevante woordeskat af te staan, en leenwoorde te neem uit die ander tale Maleis, Portugees-kreools en Khoikhoi wat in die agtiende eeu aan die Kaap gepraat is.
** [[w:Mac Maharaj|Mac Maharaj]] in The Foundational Study: [https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv03445/04lv04015/05lv04154/06lv04196/07lv04198.htm African Leadership – Afrikaner Leadership Experience], III. The Manifestations of Afrikaner Leadership 3. Afrikaner Identity and Cultural Transformation (ca 2006), O'Malley – The Heart of Hope, Nelson Mandela Centre of Memory
 
Lyn 123:
 
* 'n Goeie plaaslike voorbeeld van [die proses om 'n taal te bevorder] is Afrikaans: 150 jaar gelede is Afrikaans oor die algemeen gesien as 'n blote omgangstaal (in die negatiewe sin), een wat slegs vir die laagste sosiale funksies gebruik is, aan 'n skryfstelsel ontbreek het, en oor geen literatuur beskik het nie. Geleidelik word Afrikaans egter as 'n instrument in die stryd teen die imperialisme van die Britse koloniale regering, en teen die Nederlands-georiënteerde elite se voorkeur vir Nederlands (en Engels) in hoë funksie-kontekste aangewend[.] 'n Groep onderwysers en predikante het toe 'n beweging aangevoor wat op die ontwikkeling (inhoudelike organisering) en bevordering (status- en prestige-beplanning) van Afrikaans gefokus was. Geleidelik het 'n gevoel van trots en lojaliteit teenoor Afrikaans ontwikkel, en binne ongeveer 60 jaar is Afrikaans erken as 'n taal van die publieke domein[,] 'n volwaardige standaardtaal.
** Michel Lafon en Vic Webb in [https://halshs.archives-ouvertes.fr/halshs-00449090/document The Standardisation of African Languages Language political realities], p. 17, ''IFAS'', 2008.
 
* Min tale het soveel omstredenheid verwek wat historiese ontwikkeling benewens plek in die moderne samelewing betref.
Lyn 140:
** [[w:Hermann Giliomee|Hermann Giliomee]] in [https://www.politicsweb.co.za/opinion/the-war-against-afrikaans-at-stellenbosch The war against Afrikaans at Stellenbosch], ''politicsweb'', 28 April 2016.
 
* Die afgelope 15 jaar word gekenmerk deur 'n toenemende migrasie van Afrikaanssprekendes na die digitale ruimte 'n ruimte wat opwindende nuwe geleenthede vir Afrikaans bied.
** Laurette Pretorius in [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000400007 The role of the Afrikaans Wikipedia in the growth of Afrikaans], Tydskrif vir Geesteswetenskappe, band 56, nr. 2-1, pp. 371-390, 2016.
 
Lyn 146:
** [[w:Hein Willemse|Hein Willemse]] van die [[w:Universiteit van Pretoria|Universiteit van Pretoria]], [http://www.up.ac.za/news/post_2465048-more-than-an-oppressors-language-reclaiming-the-hidden-history-of-afrikaans More than an oppressor's language: reclaiming the hidden history of Afrikaans], 12 Mei 2017.
 
* Die wêreld [van 2017] lyk heeltemal anders as dié van 1937. Toe was kommunikasie beperk, en die bekendstelling van radio in Afrikaans het die wêreld verander.
** SABC in [http://www.sabc2.co.za/sabc/home/sabc2/news/details?id=31216093-fdf3-4893-a9d9-73472a0e4d75 RSG celebrates 80 years of Afrikaans radio], 26 Oktober 2017.
 
Lyn 179:
** Danie van Wyk van die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust in [https://www.litnet.co.za/konstitusionele-hof-wys-weer-hy-dien-engelse-kolonialisme-danie-van-wyk-reageer-op-hofbeslissing/ Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe], in reaksie op die uitspraak van die [[w:Konstitusionele Hof van Suid-Afrika|Konstitusionele Hof]] in [https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2019/10/FinalJudgmentCCT311-17Gelyke-KansevStellenbosch-University.pdf Gelyke Kanse vs. Senate of the University of Stellenbosch] (2019), ''LitNet'', 11 Oktober 2019.
 
* Die feit dat die [[w:Hoogste Hof van Appèl, Suid-Afrika|Hoogste Hof van Appèl]] hierdie uitspraak gelewer het, is van groot belang dit is die hoogste hof wat nog ten gunste van Afrikaanse onderwys op tersiêre vlak beslis het. Die kostebevel teen [[w:Universiteit van Suid-Afrika|Unisa]] bevestig die morele voorrang van studente wat die reg op onderwys in hul moedertaal eis. ... Die uitspraak beklemtoon dat Afrikaans ook 'n plek het op kampusse wat deur die regering ondersteun word.
** Alana Bailey van [[w:AfriForum|Afriforum]], aangehaal in [https://www.afriforum.co.za/en/afriforum-ruling-on-unisa-language-policy-an-enormous-victory-for-afrikaans/ Afriforum: Ruling on Unisa Language Policy an Enormous Victory for Afrikaans], ''Afriforum'', 1 Julie 2020.