Verskil tussen weergawes van "Adolf Hitler"

869 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
vertaal uit en, 1910's
k
(vertaal uit en, 1910's)
 
== Aanhalings==
===1910's===
* Antisemitisme wat op suiwer emosionele gronde staan sal altyd sy uiteindelike uiting in die vorm van pogroms vind. 'n Rasionele antisemitisme moet egter lei tot 'n stelselmatige regsproses vir die uitskakeling van joodse bevoorregting. ... Die uiteindelike doel moet egter onomkeerbaar die uitskakeling van die Jode in die breë wees.
**Brief (16 September 1919), aangehaal in Eberhard Jäckel, ''Hitler's World View: A Blueprint for Power'' (Harvard University Press, 1981), p. 48
 
* Ons stryd is teen geld. Werk alleen gaan ons help, nié geld nie. Ons moet renteslawerny verpletter. Ons stryd is teen die rasse wat geldmag verteenwoordig.
** Toespraak by die Zum Deutschen Reich-saal (18 Desember 1919), aangehaal in Thomas Weber, ''Becoming Hitler: The Making of a Nazi'' (Basic Books, 2017), p. 138. Polisieverslag van 'n DAP-vergadering, SAM, DPM/6697
 
=== 1920's ===
* Sosialisme as die finale pligsbeginsel, die etiese werksbeginsel, nié bloot vir jouself, maar ook vir jou medemens se onthalwe, en bo alles dié beginsel: Gemenebes voor eie gewin, 'n stryd teen alle parasitisme en veral teen gemaksugtige en onverdiende inkomste. En ons is bewus dat ons in hierdie stryd op niemand anders as ons eie mense kan staatmaak nie. Ons is oortuig dat sosialisme in die ware sin slegs haalbaar is in nasies en rasse wat Aries is, en daar hoop ons in die eerste plek vir ons eie mense en is oortuig dat sosialisme nie van nasionalisme geskei kan word nie.
** [http://www.jewishvirtuallibrary.org/hitler-s-speech-declaring-war-against-the-united-states Toespraak met oorlogsverklaring teen die Verenigde State] (11 Desember 1941)
 
* Wanneer Churchill en Roosevelt verklaar dat hulle 'n nuwe sosiale orde wil opbou, word dit later soos 'n kaalkop haarkapper watkaalkophaarkapper wat sy haargroeimiddel wil promoveer. Hierdie manne, wat in die mees sosiaal agtergeblewe state woon, het genoeg ellende en nood in hul eie lande dat hulle hulself met verspreiding van voedsel kan besig hou. Ons is met sterk mense in alliansie, wat in dieselfde behoeftes met dieselfde vyande gekonfronteer word. Die Amerikaanse president en sy plutokratiese kliek het ons bespot as die besitloses, dit is waar, maar die besitloses sal toesien dat hulle nie beroof word van die bietjie wat hulle het nie.
** [http://www.jewishvirtuallibrary.org/hitler-s-speech-declaring-war-against-the-united-states Toespraak met oorlogsverklaring teen die Verenigde State] (11 Desember 1941)
 
236

wysigings