Verskil tussen weergawes van "Sibusiso Mncwabe"

597 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Grondonteiening ==
* ''"Jy kan nie hierheen kom en sê ons vra vir ’n burgeroorlog nie. Ons voorvaders het vir die grond gesterf. As jy praat van burgeroorlog, is ons nie bang nie. Ons is gereed. Ons moet agbare lede daaraan herinner dat ons op en af in die gange van mag beweeg, maar (weens die feit) dat ons nog nie aandag gegee het aan die grondkwessie nie, huil die bloed en beendere van ons voorvaders steeds.''"<ref name="maroela">{{webaanhaling |url=http://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-burgeroorlog-en-persepsies-oor-grondhervorming-kolonialisme-en-ander/ |titel=Nuuskommentaar: Burgeroorlog en persepsies oor grondhervorming, kolonialisme en ander |toegangsdatum=2017-06-16 |formaat=Rubriek |werk=Maroela Media }}</ref>
* "As ons ons land wil hê, dan wil ons ons land hê, punt. Jy kan nie kom en sê dat ons 'n burgeroorlog uitlok nie. Ons voorvaders het vir hierdie land gesterf. Wanneer jy van burgeroorlog praat, is ons nie bang nie. Ons is gereed, want dit is waarvoor ons voorvaders gesterf het."<ref>{{webaanhaling |url=http://www.sabc.co.za/news/a/5960618041810c33b4acb72c6b8b577e/NFPundefinedwarnsundefinedagainstundefinedGroenewaldsundefinedcivilundefinedwarundefinedcomments-20171406 |titel=NFP warns against Groenewald's civil war comments |toegangsdatum=2017-06-29 |formaat=Nuusberig |werk=SAUK }}
</ref>
 
== Verwysings ==
118

wysigings