Verskil tussen weergawes van "Sibusiso Mncwabe"

33 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Sibusiso Mncwabe''' is 'n Suid-Afrikaanse politikus. == Grondonteiening == * ''Jy kan nie hierheen kom en sê ons vra vir ’n burgeroorlog nie. Ons voorvaders het vi...')
 
== Grondonteiening ==
* ''Jy kan nie hierheen kom en sê ons vra vir ’n burgeroorlog nie. Ons voorvaders het vir die grond gesterf. As jy praat van burgeroorlog, is ons nie bang nie. Ons is gereed. Ons moet agbare lede daaraan herinner dat ons op en af in die gange van mag beweeg, maar (weens die feit) dat ons nog nie aandag gegee het aan die grondkwessie nie, huil die bloed en beendere van ons voorvaders steeds.''<ref name="maroela">{{webaanhaling |url=http://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-burgeroorlog-en-persepsies-oor-grondhervorming-kolonialisme-en-ander/ |titel=Nuuskommentaar: Burgeroorlog en persepsies oor grondhervorming, kolonialisme en ander |toegangsdatum=2017-06-16 |formaat=Rubriek |werk=Maroela Media }}</ref>
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse politici]]
118

wysigings