Sjinese spreekwoorde
Wikimedia lysartikel
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
G
wysig- Geniepsige woorde snel vinniger as perde.
M
wysig- 'n Mens is nie arm omdat jy min besit nie, maar omdat jy meer wil hê.
O
wysig- Ons sien dinge nie soos hulle is nie, maar soos ons is.