Prins Henry van Wallis
(Vanaf Prins Harry aangestuur)
Prins Henry van Wallis (Henry Charles Albert David; gebore 15 September 1984), beter bekend as Prins Harry, is die jongers seun van Charles, die Prins van Wallis.
- Oor sy militêre diens in Afghanistan en noodgedwonge terugkeer na Brittanje.
- "'Kwaad' is die verkeerde woord om te gebruik, maar ek is effens teleurgesteld dat ek nie die sending kon deursien en saam met die res van die ouens terugkeer nie."
- "Jy doen wat jy moet doen, wat nodig is om jou eie manne te red" ... "As jy ’n bom moet laat val, sal jy. Dis net hoe dit is."
- "Ek is nie ’n groter held as enigiemand anders nie. Die manne (wat beseer is), is die regte helde."
Bronnelys
wysig- Hy’s nie held, sê soldaat Harry, Beeld. 2 Maart 2008.