Julius Caesar

Julius Caesar (100 v.C.15 Maart 44 v.C.), Romeinse militêre en politieke leier.

Beeldhouwerk van Julius Caesar in die Louvre

Sonder bronneWysig

  • Ek het gekom, ek het gesien, ek het oorwin.
  • Mans glo gewillig wat hulle wil.