Gugile Nkwinti
- Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia.
Gugile Nkwinti is 'n Suid-Afrikaanse politikus en minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming.[1]
EFF
wysig- "Dit is die probleem met wat die EFF doen. Hy misbruik jong, arm en liggelowige Suid-Afrikaners vir sy eie doelwitte. Dit is onaanvaarbaar."[1]