Voltaire
Franse skrywer, historikus en filosoof
(Vanaf François-Marie Arouet aangestuur)
François-Marie Arouet (23 November 1694 – 30 Mei 1778), algemeen bekend onder sy skryfnaam as Voltaire, Franse filosoof en skrywer.
Sonder bronne
wysig- Geloof bestaan daaruit om te wanneer dit die verstand te bowe gaan om te glo. Dit is nie genoeg om in dinge te glo wat moontlik is nie.
- Wat jy ookal doen, trap op die beledigings en bemin dié wat vir jou lief is.