Benjamin Franklin
Benjamin Franklin was 'n Amerikaanse skrywer, politikus en wetenskaplike.
Sonder bronne
wysig- As jy van 'n lastige besoeker ontslae wil raak, leen aan hom geld.
- As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen.
- Vis en gaste ruik binne drie dae.
- Ook: Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik.
- Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie. Geluk kom uit die gemoed.
- Werk asof jy honderd jaar gaan word, bid asof jy môre sal sterwe.